Kom deel in die woorde van Tina du Plessis

Weens 'n mosie van wantroue in die redakteur het Tina besluit om nie meer haar werke hier te publiseer nie. Dit is jammer, want soveel mense kon geput het uit haar sielvolle beskrywing van ryke lewenservaring.

So gebeur dit dat enkele skrywers uitstyg bo die ander en verkies om hulle liewer nie te vereenselwig met ons as grondvlak skrywers nie

Tina kan telefonies gekontak word by 0113933086 of 0722277120 of 0738144569 as daar lesers is wat steeds in haar ervaring wil deel.

Mag die res van die webwerf steeds vir jou tot seën wees.

Stof