Digters word dikwels deur dié wat aan normaliteit ly, veroordeel. Maar digters is volwasse genoeg om die kritici hulle woorde te vergewe. Kom maak digters deel van jou lewe. Kuier rond op hierdie blad en versamel die kosbaarhede in jou hart. Eendag is jy dalk net eensaam. Dan onthou jy dalkies net van hierdie woorde, en skep weer moed.

Geniet hierdie reis deur woorde...